Verlep soos ons liefde

Verlep soos ons liefde

le die twee rooi angeliere
en vrek

die kloof te breed
jou lag , my lag

kon ons nie hoor nie
jy was te doof

om my liefdeslied te hoor

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz