Verlore liefde……4209

Verlore liefde……4209

eendag sal ek liefhê

maar my drome
het nie die nag oorleef nie

die oggendson het warm gegroet
n nuwe dag se belofte

ek droom nie in die dag nie

eendag sal ek liefhê
as ek weer kan droom

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz