Vier jaar gelede het ek gespeek met u genade

Vier jaar gelede het ek gespeek met u genade

elke jaar meer gevat

nou tas ek rond
na wat nie is

my God ek is oud
ek speel nie meer nie

trane van verwyt
klont die sand

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz