Vir altyd Vir altyd January 26, 2011 sê ons vir mekaar altyd lê so ver dit kan 10 jaar van nou na altyd wees 'n motorongeluk gewis van nou na altyd kan 'n lewensrit van plesier wees vir altyd lê net om die draai Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!