Vir ewig en vir altyd

Vir ewig en vir altyd

Het sy gefluister
haar oe

het in die geel ligte
van die deurpad

dof geword

ek skree die swartnag in

God dit was net sewe dae gewees

vir ewig en vir altyd
fluister sy vir laas

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz