Vir jou wil ek

Vir jou wil ek

beskerm teen
die aanslae van die lewe

want die aasvoels
sweef altyd daarbo

op soek na prooi
soos jy…wat hom glo

wat jy hoor is
soetstroop woorde

my liefkind

die aasvoel spuit homself

met AXE

en vat die byl

en vernietig net

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz