VIVA…..WOES…..VIVA…..AFRIKAANS…..VIVA…..WILLEM….daar is geen eiland sonder ghwano die….

VIVA…..WOES…..VIVA…..AFRIKAANS…..VIVA…..WILLEM….daar is geen eiland sonder ghwano die….

Seemeeue die aasvoels die hadidas
en selfs die vinke en posduiwe

het op woes kom skyt

hulle eie mishopies gebou
maar hulle was ook babas

wat by WOES leer loop het
van hulle het woes goed geword

en wou ook woes word
maar kon nie
die babakinders
versorg nie

Woesmense julle het op woes n oor gekry iets geword
ek het ook op woes n mentor gehad soos baie intree skrywers
of lettervangers wat ons siele ontbloot het .

kom ons vat ons strandgrafies en verwyder die woes ghwano.

daar is ander wat woes wil red
maar net as die kaaaaak verwyder kan word

Kom Woes mense
staan saam

AFRIKAANS HET JULLE NODIG

Waarom skryf julle dan op WOES

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz