Vlerke God Vlerke God March 2, 2011 gereed om op te styg vlerke gespan vir die vlug na vryheid die vlerke flap verniet haar voet is steeds vasgevang in die modder van ons sonde wereld Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!