Voor ek sondig..
Was ek my hande
ek wil nie deel hê
aan hierdie orgie nie
die gepeupel
speel toneel
wie is die arme bliksem
wat vanaand vasgespyker
gaan word
alles in die naam
van dig, toneel speel
en die kunste
alles is geregverdig
min het hy geweet
watter rol
Die speler nog
in sy lewe
gaan speel
Leave a Reply
Be the First to Comment!