Waaghalsige optrede Waaghalsige optrede July 13, 2011 Reaksie as ek nie vir jou gefluit het dan sou jy nie opgekyk het en my raakgesien het my waaghalsige optrede my obsessie met jou nou my vrou sou nie gebeur het as jy nie opgekyk het Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!