Waar daar n rokie is

Waar daar n rokie is

rooster die lyke
van gebroke verhoudings

sis die verterende vuur
die vleis oneetbaar duur

rand vir rand
stook ons die vuur

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz