Waar is die nagte
Toe jy my gery het
soos n jong hings
en ek jou merrie
dartelend voor jou gedraf het
jy het jou tande in my nek ingeslaan
dae lank moes ek n serp dra
jy het waansinnig gerunnik
jou sperm het my geswanger
nou na 3 vors klein hingsies
het jy smaak verloor
en loer jy vir die hoerwit merrie
anderkant die draad
waat is die nagte
toe ons tot dagbreek
saam gery het
Leave a Reply
Be the First to Comment!