Waar mag ek begin vroetel ……..4244 Waar mag ek begin vroetel ……..4244 July 6, 2012 ek lees die bladsye van jou siel hoe ver jy wil gaan ek lees die bladsye van jou warm lyf wat te vêr wil gaan ek draai briek aan want ek en jy wil nog n ver pad saamry my brieke was nog nooit so goed soos nou nie daaromdraaiek briekaandraai Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!