Waarom lê jy nie stil nie .

Waarom lê jy nie stil nie .

ek wonder sê hy
waarom vra jy sê sy

ek wonder oor die sms'e
wat jy so laat kry

dis van die uitgehongerde mans
by die werk

wat nog suip en wonder
waarom hul vrouens so kwaad is

ek wonder ook sê hy

waarom jy so afsydig is

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz