Waarom staar jy
Met haar kop op my skoot
staar sy my aan
ek het nooit sou kon dink
dat so n dag sou aanbreek nie
bewelip vra sy
is dit jy ?
ek se toe ja
sy glimlag
ek het jou
nog steeds lief
se sy
haar hart fladder
roerloos le sy op my skoot
ek het op die ongeluk afgekom
sy was my my vorige meisie
wat ek verneuk het
Leave a Reply
Be the First to Comment!