wanneer die dag nag word wanneer die dag nag word August 25, 2009 wil ek jou vrou wees ek wil beste wees vir jou my swart aandrok aantrek my juwele aansit vir jou my wink parfuum sprinkel gereed vir jou wanneer jy my kamerjas eenkant gooi is ek vrou genoeg vir jou Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!