Was ek maar Was ek maar January 30, 2010 n swaeltjie of n slak n swaeltjie klief ongebonde deur die lug n slak kruie rond gebonde tot die blaar ek donner rond want geleenthede lê rond was ek maar n hond Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!