Was ek verward liefdeland of hormoonland

Was ek verward liefdeland of hormoonland

die ou stof gaan lê
die lentereens deurweek

nuwe lewe hormoon
reis op die wind

en bestuif elke neus

ons moes nie
ons het geweet

daar was nie genoeg kombers
daardie winter het ons gevrek

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz