Was jy myne

Was jy myne

is jy myne

hou die rooi
van die romanse

die lag van
die liefdeslied

net vandag

net die rukkie
was jy myne

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz