Wat de donner
soek jy op woes ? Ek is seker hierdie vraag het ons onsself al afgevra .Is dit n manier van erkenning soek, aanvaarding ,opgekropte emosies uitstort ,om iets vir iemand te vertel ,jou siel leeg te maak , gif te spoeg ,of om net n geleentheid te kry om die talent hier binne jou uit te stort .Om iets van die lewe ,iets van menswees te deel , ons deel met mense wat ons nooit sal ontmoet,of wil ontmoet,Mense wat ons op woes aand ontmoet het ,wat n aangename klomp digters ,siele wat uitleef , geen kokers vol gifpyle was sigbaar .Sulke digters moet ons eenvoudig ignoreer , n plant vrek as hy nie water kry nie .En ons braai vleis met die reste lol.wat vir my interessant is ,is dat mense so openlik en eerlik hulle geloof bely, dit moet sekerlik harte aanspreek ,n nagtegaal sing nie uit n boek nie , lewensvreugde kom uit die hart , Ek kan nie juis sing nie , maar pragtige woorde vloei uit my gees ,sweef oor die vlaktes ,party steek vas in my woes gedigte , wat party seker net laat kopskud , maar n saaier , saai nie n pit met n gps nie ,.Digters groete ,BERG
Leave a Reply
Be the First to Comment!