wat doen jy as jy jou valentyn gewond het

wat doen jy as jy jou valentyn gewond het

Jy neem haar huis toe
en verbind haar wonde

met liefde
die liefde
waarvan
jou hart vol is

hierdie liefde is nou by jou
hierdie liefde is nou afhanklik

en jy is die verpleegster
in wit !

jy versorg haar
jy koester haar
jy wag vir die teken

toe haar ooglede fladder
vra sy is dit jy ?
met sag in haar oog

jy hou haar by jou
ek het my valentyn gekry

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz