Wat is sonde
as jy nie weet nie
wie vertel dit vir jou
binne jou is 'n stem
wat vertel
jy het gesien
jy het gedoen
jy het geniet
jy het verwyt
jy het gehuil
jy het nie gedink
jy het geweet
jy kan doen wat jy wil
maar jy sal by die kruispad kom
die ewige lewe
die hel
val op jou kniee
en begin die reis
by Golgota
Jesus wag
Leave a Reply
Be the First to Comment!