Wat maak ek hier Wat maak ek hier February 1, 2010 my hande bewe sweetdruppels glinster ek haat hierdie plek daarom kom ek nie hier nie omdat ek nie hier kom nie daarom is ek hier die blink boor sis soos n slang hulle kon net 3 van my voortande red ek lag nou toebek Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!