Wat tickle jou in ‘n gedig

Wat tickle jou in ‘n gedig

Is dit

die lagspier – wat jou laat smile en lag

die hartspier – wat jou emosies vul
die traanspier – wat jou liggaam laat ruk van verdriet
die emosie spier – wat laat terugdink
'n saamhuil spier – jy het empatie
'n rugspier – wat herinnerings terugbring
'n maagspier – wat saamtrek met snikke
'n tongspier – wat heftig klap
so sag fluister en so sag soen
'n plesierspier – wat afwagtend, geduldig bystaan

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz