Watter masker vandag

Watter masker vandag

ek staan voor die spiel
en pas my maskers aan

masker smile
wil ek nie vandag

jammer ballie ook nie

meneer general
wil die mense nie

my liefde masker word sag
dit is al wat ons nodig

maar blinkoog
lag
is my masker vir vandag

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz