Watter parfuum gebruik jy …

Watter parfuum gebruik jy …

die gitsward hings
storm teen die duin af

die slanke merrie
se lende bewe

toe sy hom sien
was sy opgewonde

sy het vanoggend
dune parfuum aangesit

die jong hings storm
egter verby

hy het die Joy Parfuum
geruik

van die wit merrie
op die vlakte

gebruik jy

die regte parfuum

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz