Weerkaatsing in die maanlig

Weerkaatsing in die maanlig

ek kyk af in die donker waters
soos n spieel weerkaats

die gesig van verdriet
die moe oe

verlore dae
het verloor

ek plons
om myself
te ontmoet

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz