Wees kieskeurig met jou laaste pyl
Gebruik jou verkyk
beskou jou prooi deeglik
as die alreeds te veel gekwes was
skuif die vêrkyk verder
as jy die een se oog kan sien
en die trane drup
skuif die vêrkyker aan
as jy een sien wat rondsoek
met n vêrkyker dan weet jy
dat julle albei
se prooi is
geluk lê nie net
om die draai nie
Gelukkige valyntyns dag
(Met behulp van Plano verkyker 7×50 )
Leave a Reply
Be the First to Comment!