Weet jy wat verlang is Weet jy wat verlang is February 12, 2010 Om terug te dink aan poppie dae blinkskoen dae tekkie dae hoe hak dae huppel dae skool klaar dae jongvrou die wêreld wag my kind my kniee is deurgebid vir jou Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!