Wie proe sal weer proe Wie proe sal weer proe April 20, 2011 die duiwel se vallei lei ons in versoeking om 'n draai daar te maak onbeskaam word ons vasgevang in die sonde dorings bloederig struikel ons uit ons het te veel gewaag die duiwel lag wie geproe het sal weer kom proe Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!