WOES GALA aand thanks ..Willem ons sien uit na …
n lekker mens deel aand
n lekker geniet aand
n lekker uitruil aand
n lekker digters ontmoet aand
n waaruit baie digkinders gebore gaan word
n aand waar ons gaan lag en skerts
n aand waar ons woorde gaan ontdek
n aand waar ons hartseer kan tjank
n aand waar trane van hartseer
n aand waar blinkoog vreugde gaan deel
n aand waar die romantiek nie gaan agterbly
n aand wat woes gaan wees
woes het AFRIKAANS laat blom ,
woes het AFRIKAANS laat groei
woes is vir AFRIKAANS
DAAROM IS WOES DAAR
woes is nie n klagat platform nie
as iets jou pla klim net eenvoudig af
woes het jou n stem gegee
jy het nie een gehad nie !
kom ons roei AFRIKAANS
en rig die boeg op die horison
die son skyn elke dag !
SONDER WOES
sou ek nie woes kon skryf nie
sou ek nooit die woorde
ontdek het nie sou ek armer gewees het
sou ek nie beter AFRIKAANS kon gewees het nie
DANKIE WILLEM
Leave a Reply
Be the First to Comment!