Word liefde uit ‘n jol gebore

Word liefde uit ‘n jol gebore

uit 'n suksesvolle jol
volg 'n jollie night

jeans en panties waai
en versteur die nag

domkop, rooioog, seer
strompel voort

net jol
en nie liefde

ons strompel voort
en soek 'n stort

 

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz