Wys wys wys

Wys wys wys

effens aangeklam
het jy tafel gedans

wys wys wys
klink die hongertaal

gee gee gee
gryp gryp gryp

verwaand spring
jy die tafel op

die lewe is net
vat vat vat

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz